Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Stuttaford, Richard
Stuttaford, Richard [boodskap #124035] So, 13 Januarie 2019 07:26
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Richard Stuttaford was 'n Suid-Afrikaanse handelaar en Kabinetsminister. In 1870 in Kaapstad gebore. Hy sluit aan by ’n kleinhandelsaak wat deur sy vader, S.R. Stuttaford, gestig is. In 1924, op 54-jarige ouderdom, word hy parlementslid. In 1942 word hy Minister van Handel en Nywerheid onder generaal Smuts. In 1945 oorlede. Sien ook Pinelands.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Stuiwer
Volgende onderwerp: Stuttaford, Sampson Rickard
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:56:32 MGT 2024