Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Strydenburg
Strydenburg [boodskap #124030] So, 13 Januarie 2019 07:15
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Strydenburg is 'n dorp in die Karoo, so genoem vanweë die twis (stryd) wat met die stigting in 1893 gepaard gegaan het. Hoofsaaklik 'n wolproduserende sentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,124 (352 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Struben, Hendrik Wilhelm
Volgende onderwerp: Stuart, Henri George
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:20:42 MGT 2024