Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Struben, Hendrik Wilhelm
Struben, Hendrik Wilhelm [boodskap #124029] So, 13 Januarie 2019 07:14
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Hendrik Wilhelm Struben was 'n broer van Frederick P. Theophilus Struben. Op 9 Oktober 1840 gebore toe sy ouers, wat in Engeland woonagtig was, ’n besoek aan Duitsland gebring het. In 1850 kom hy na Suid-Afrika, groei op in Pietermaritzburg en woon ’n tyd lank in Kimberley. Hy sluit aan by sy broer en vestig hom op Wilgespruit aan die Rand. Ná die ontdekking van goud onttrek hy hom en in 1890 vestig hy hom in Rosebank, Kaapstad, waar hy in 1915 oorlede is.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Struben, Frederick P. Theophilus
Volgende onderwerp: Strydenburg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:30:13 MGT 2024