Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Stigting Simon van der Stel
Stigting Simon van der Stel [boodskap #123999] Sa, 12 Januarie 2019 19:47
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Stigting Simon van der Stel is vernoem na goewerneur Simon van der Stel. Op 9 April 1959 gestig vir die beskerming van historiese geboue en ander oudhede in Suid-Afrika.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Steytler, Abraham Isaac
Volgende onderwerp: Stilfontein
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:13:01 MGT 2024