Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Steynsdorp
Steynsdorp [boodskap #123996] Sa, 12 Januarie 2019 19:43
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Steynsdorp is 'n dorp in Oos-Transvaal wat vroeër die sentrum van die Komati-goudveld was. In 1887 gestig en vernoem na president M.T. Steyn van die Oranje-Vrystaat. Nadat die goudveld (wat geskou was as ’n uitbreiding van die De Kaap-formasie) omstreeks 1904 ontruim is, het die bevolking verminder en vandag bestaan die ou kamp feitlik nie meer nie.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Steynsburg
Volgende onderwerp: Steynsrus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:45:59 MGT 2024