Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Steynsburg
Steynsburg [boodskap #123995] Sa, 12 Januarie 2019 19:42
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Steynsburg is 'n dorp in Oos-Kaapland, vernoem na Douw Steyn van Bulhoek, oupa van president Kruger, wat glo op die naburige plaas gebore is. In 1873 gestig en word in 1892 ’n munisipaliteit. Tydens die Boere-inval in die Kaap in die Tweede Vryheidsoorlog, het gevegte daar naby plaasgevind. Vandag is dit ’n toonaangewende wolsentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 3,365 (830 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Steynberg, Coert Laurens
Volgende onderwerp: Steynsdorp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:45:39 MGT 2024