Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Steyn, Lucas Cornelius
Steyn, Lucas Cornelius [boodskap #123992] Sa, 12 Januarie 2019 19:38
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Lucas Cornelius Steyn was die Hoofregter van die Republiek van Suid-Afrika. Op 21 Desember 1903 naby Viljoenskroon, O.V.S., gebore en ontvang opleiding aan die Universiteit van Stellenbosch. In 1931 word hy Prokureur-generaal van Namibië (destyds Suidwes-Afrika) en Senior Regsadviseur van die Suid-Afrikaanse Regering in 1944. Na sy promosie tot die Transvaalse regbank in Augustus 1951 word hy in Maart 1955 aangestel as Appèlregter en Hoofregter in 1959.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Steyn, Hermanus
Volgende onderwerp: Steyn, President Marthinus Theunis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:06:29 MGT 2024