Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Stewart, Eerw. Dr. James
Stewart, Eerw. Dr. James [boodskap #123990] Sa, 12 Januarie 2019 19:35
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Eerw. Dr. James Stewart was 'n sendeling en opvoedkundige. In 1831 in Edinburgh gebore. Hy ontvang sy opleiding in daardie stad en aan die Universiteit van St. Andrew’s, en verkry sy doktoraat in die Medisyne en in die teologie. In 1862 sluit hy aan by David Livingstone se ekspedisie na die Zambezi, en in 1866 word hy die prinsipaal van Lovedale — 'n inrigting waarvan hy ’n belangrike opvoedkundige sentrum gemaak het. Hy stig in 1875 Church of Scotland-sending in Livingstonia, in wat nou Zambië is. In 1899 was hy die eerste sendeling om Moderator te word van die Free Church of Scotland. In 1905 oorlede.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Stevenson-Hamilton, Lt. Kol. James
Volgende onderwerp: Steyn, Hermanus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:18:57 MGT 2024