Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Stern, Irma
Stern, Irma [boodskap #123987] Sa, 12 Januarie 2019 19:31
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Irma Stern was 'n Suid-Afrikaanse kunstenares. Op 2 Oktober 1894 op Schweizer-Reneke, Transvaal gebore. Sy studeer in Berlyn en Weimar en verwerf internasionale erkenning deur die krag, nuutheid en sterk Bantoe-atmosfeer van haar skilderye. Behalwe haar uitstallings in Parys, Amsterdam, Berlyn en elders, is Irma Stem se werk groot lof toegeswaai by beroemde uitstallings soos die Biennale in Venesië, en in São Paulo in Brasilië. Sy het ook geïllustreerde boeke oor die Kongo en Zanzibar geskryf. Oorlede in 1966.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Sterkstroom
Volgende onderwerp: Stertriem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:10:36 MGT 2024