Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Sterkstroom
Sterkstroom [boodskap #123986] Sa, 12 Januarie 2019 19:29
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sterkstroom is 'n dorp in Oos-Kaapland, so genoem vanweë die sterk stroom wat daar verbyvloei. In 1875 gestig, en in die dae voordat Natal en Transvaal die mark oorheers het, is ’n sekere hoeveelheid steenkool daar naby ontgin. Vandag is dit bekend vir sy skaapboerdery. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 9,100 (1,280 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Sterkspruit
Volgende onderwerp: Stern, Irma
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:39:54 MGT 2024