Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Sterkfontein
Sterkfontein [boodskap #123984] Sa, 12 Januarie 2019 19:28
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sterkfontein is die terrein van ’n grot in Transvaal naby Krugersdorp, bekend vir die voorkoms van kalksteen waaruit talryke prehistoriese oorblyfsels van die vroeë mens oor die jare gevind is, veral deur wyle dr. Robert Broom. In vroeër dae is baie skade by Sterkfontein aangerig as gevolg van nalatige of onkundige ontginning van die kalkklip en so het baie waardevolle oorblyfsels verlore gegaan.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Stent, Vere Palgrave
Volgende onderwerp: Sterkspruit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:43:01 MGT 2024