Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Stellenbosse Distriksbank
Stellenbosse Distriksbank [boodskap #123981] Sa, 12 Januarie 2019 19:19
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Stellenbosse Distriksbank was die laaste oorblywende instelling van die talle plaaslike banke in Suid-Afrika. In September 1882 gestig met ‘n kapitaal van 15 000 pond. Het in sy beginjare met aansienlik baie probleme te kampe gehad en het in 1889 selfs sy deure ’n tyd lank gesluit. Dit het herstel en was later dit ’n florerende onderneming wat ’n groot deel van Stellenbosch se sake hanteer het. In die 1970's amalgameer dit met Boland Bank, en alhoewel die Distriksbank nog ‘n paar jaar daarna sy naam en identiteit behou het.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Stellenbosch
Volgende onderwerp: Stem van Suid-Afrika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:07:04 MGT 2024