Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Stellaland
Stellaland [boodskap #123979] Sa, 12 Januarie 2019 16:46
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Stellaland is 'n klein republiek wat in Julie 1882 op ’n deel van die hedendaagse Botswana gestig is. Die gebied is deur opperhoof Massouw aan Gerrit Jacobus van Niekerk en sy volgelinge geskenk in ruil vir hulle steun in ’n oorlog teen Mankoroane. Stellaland, wat bestaan het uit 416 plase van 3,000 morge elk, is vernoem na ’n komeet (die Latynse woord vir ‘ster’ is ‘Stella’) wat daardie tyd sigbaar was. Die hoofstad was Vryburg met G.J. van Niekerk as president. Dit is in 1884 by Betsjoeanaland ingelyf. Sien ook Gosen.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Stella
Volgende onderwerp: Stellenbosch
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:14:50 MGT 2024