Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Stegi
Stegi [boodskap #123976] Sa, 12 Januarie 2019 16:43
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Stegi is 'n dorp in Swaziland. Amptelik in 1927 gestig. Administratiewe sentrum in die Lebomboberge. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 250 (100 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Steer, Kaptein George Lowther
Volgende onderwerp: Steinkopf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:53:49 MGT 2024