Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Steer, Kaptein George Lowther
Steer, Kaptein George Lowther [boodskap #123975] Sa, 12 Januarie 2019 16:43
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kaptein George Lowther Steer was 'n oorlogskorrespondent en skrywer. In 1909 in Oos-Londen gebore; ontvang opleiding in Grahamstad en Oxford. Hy was oorlogskorrespondent vir die Londense Times tydens die Abessiniese oorlog teen Mussolini en weer tydens die Spaanse Burgeroorlog. Die Daily Telegraph het hom in 1940 na die Russies-Finse front gestuur. Hy het ’n aantal boeke oor sy ondervindings geskryf. In 1945 oorlede.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Steenloper
Volgende onderwerp: Stegi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:20:00 MGT 2024