Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Steenbok (Raphicerus campestris)
Steenbok [boodskap #123970] Sa, 12 Januarie 2019 16:32
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Steenbok.
'n Steenbok.
Die steenbok (Raphicerus campestris) is 'n baie klein en pragtige bokkie, met wit onderlyf; die ram het kort horinkies. Alleenloper behalwe tydens paartyd, maar word in die meeste dele van Suidelike Afrika aangetref. Steeds gewild by jagters vir sy sagte vleis. Die steenbok het die gewoonte om doodstil te staan om sodoende met die natuur om hom saam te smelt. ’n Spesiale variëteit, bekend as Sharpe's-steenbok (Raphiceros sharpei), word in Noordoos-Transvaal, Swaziland en in Zimbabwe (Rhodesië) aangetref.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Steenbergsbaai
Volgende onderwerp: Steenbra, Rooi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:20:09 MGT 2024