Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Stead, William Thomas
Stead, William Thomas [boodskap #123968] Sa, 12 Januarie 2019 16:30
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
William Thomas Stead was 'n Engelse joernalis. In 1849 gebore en word beroemd as redakteur van die Pall Mall Gazette en van die Review of Reviews. ’n Intieme vriend van Cecil John Rhodes, word later ’n sterk pro-Boer en het baie invloed in hulle guns uitgeoefen. Hy het Suid-Afrika verskeie kere besoek. In 1912 het hy in die Titanic-ramp omgekom.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Stavenisse
Volgende onderwerp: Steenbergsbaai
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:53:03 MGT 2024