Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Standard and Diggers News
Standard and Diggers News [boodskap #123960] Sa, 12 Januarie 2019 13:59
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Standard and Diggers News was 'n dagblad in Johannesburg. In 1887 gestig as die Standard en kort daarna smelt dit saam met die onafhanklike Diggers News. Dit is gepubliseer tot die uitbreek van die Tweede Vryheidsoorlog.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Stals, Dr. Albert Jacobus
Volgende onderwerp: Standard Bank
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:16:17 MGT 2024