Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Springs
Springs [boodskap #123954] Sa, 12 Januarie 2019 13:07
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Springs is 'n dorp aan die Oos-Rand in Transvaal wat as ’n steenkoolsentrum op die plaas, ‘The Springs’, (baie fonteine) gestig is. Dit het reeds in die jare 1890 as ’n steenkoolbron vir die Nederlands-Suid-Afrikaanse Spoorwegmaatskappy bestaan, maar het eers in 1902 ’n dorpsgebied geword. Sedertdien het dit as gevolg van die opening van die Verre Oos-Randse goudveld een van die vernaamste sentrums in die goudveld geword, nie net wat mynwese betref nie, maar ook fabriekswese. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 147,564 (41,490 Blankes, 67,236 Bantoes, 1,238 Asiate en 1,748 Kleurlinge).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Springhaas
Volgende onderwerp: Sprinkaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:49:05 MGT 2024