Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Springhaas (Pedetes caffer)
Springhaas [boodskap #123953] Sa, 12 Januarie 2019 13:05
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Springhaas.
'n Springhaas.
Die Springhaas (Pedetes caffer) is 'n klein, skugter knaagdier wat oral in Suidelike Afrika, van Kaapland tot Angola, aangetref word. Naam is afgelei van sy manier om 9 of 10 voet ver te spring as hy gejaag word. Sy lyf is nagenoeg 2 voet en sy stert omtrent 20 duim lank. ’n Nagdier en hou van groepe. Daar word oral jag op hom gemaak omdat hy soveel skade aan gesaaides aanrig. Beskik oor geen ander verdediging nie as 'n matige spoed. Kan makgemaak word. Sien Haas.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Springfontein
Volgende onderwerp: Springs
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:52:01 MGT 2024