Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Springfontein
Springfontein [boodskap #123952] Sa, 12 Januarie 2019 13:04
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Springfontein is 'n spoorwegaansluiting en dorp in die Suid-Vrystaat. Tydens die Tweede Vryheidsoorlog was dit van aansienlike strategiese belang. Hoofsaaklik 'n suiwel-boerderysentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,850 (758 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Springboontjies
Volgende onderwerp: Springhaas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:04:41 MGT 2024