Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Springboontjies
Springboontjies [boodskap #123951] Sa, 12 Januarie 2019 13:03
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Springboontjies (‘Jumping Beans’) is die sade en plante wat die larwe van ’n klein mot bevat, gewoonlik die Carpocapsa saltitans. ’n Sterk spanning word van binne opgebou wat dan veroorsaak dat die boontjie of saad op ’n eienaardige wyse rondspring.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Springbokvlakte
Volgende onderwerp: Springfontein
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:25:36 MGT 2024