Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Springbokvlakte
Springbokvlakte [boodskap #123950] Sa, 12 Januarie 2019 13:01
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Springbokvlakte is 'n vrugbare landbougebied in Noord-Transvaal, nagenoeg 50 myl breed. Na die Tweede Vryheidsoorlog oopgestel; groot graan- en grondboontjieproduserende gebied.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Springbok-Legioen
Volgende onderwerp: Springboontjies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:18:47 MGT 2024