Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Springbok (dorp) (Springbokfontein)
Springbok (dorp) [boodskap #123947] Sa, 12 Januarie 2019 11:54
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Springbok, oorspronklik bekend as Springbokfontein, is 'n dorp in Noordwes-Kaapland en hoof administratiewe sentrum van Namakwaland. In 1862 gestig en word in 1933 ’n munisipaliteit. Skilderagtig geleë tussen granietkoppies, voorsien in die behoeftes van die nabygeleë kopermyne, en word gedurende die lente druk deur toeriste besoek vanweë die Namakwalandse veldblomme. Tydens die Tweede Vryheidsoorlog is dit beleër en verower deur generaal S.G. Maritz. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 3,400 (1,700 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Sprigg, Sir John Gordon
Volgende onderwerp: Springbok
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:40:41 MGT 2024