Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Spoor
Spoor [boodskap #123942] Sa, 12 Januarie 2019 11:14
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Daar is baie soorte spore, insluitend dié deur diere én voertuie gelaat. So loop treine oor treinspore. Die Boesmans is beroemd vir hulle spoorsnyvernuf. By plante is die spoor 'n deel van die voortplantingstelsel, met 'n struktuur wat aangepas is vir verspreiding en oorlewing vir uitgerekte tydperke in ongunstige toestande. By primitiewe slange (soos boas en luislange) is dit die horingagtige uitsteeksels aan weerskante van die stert (die rudimentêre oorblyfsels van pote).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Spookvoël
Volgende onderwerp: Spoorbond
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:05:51 MGT 2024