Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Spookvoël (Malaconotus blanchoti)
Spookvoël [boodskap #123941] Sa, 12 Januarie 2019 11:12
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Spookvoël.
'n Spookvoël.
Die Spookvoël (Malaconotus blanchoti) is 'n sangvoël, 26 cm groot en weeg 77 gram. Die voël kry sy naam van die geluid wat dit maak. Dit het 'n lae, onheilspellende fluit wat sag begin, al harder word en dan skielik ophou. Dit is moeilik om die ligging van die geluid op te spoor, wat dit ook moeilik maak om die voël te sien te kry. In Engels bekend as die Grey-headed bushshrike. Sien Fiskale of laksmans.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Sponssiekte
Volgende onderwerp: Spoor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:46:58 MGT 2024