Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Spitsmuis (Saticidae)
Spitsmuis [boodskap #123939] Sa, 12 Januarie 2019 11:10
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Spitsmuis (Saticidae) is klein insekte-vretende soogdiertjies met plat ore, klein ogies en ’n besonder goeie reuksin. Hulle is skugter en skadeloos en hulle enigste verdediging is die afskeiding van ’n muskusgeur. Word soms in tuine aangetref op soek na kakkerlakke, torre en slakke.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Spitskop
Volgende onderwerp: Sponssiekte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:18:38 MGT 2024