Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Spesiale Diens-Bataljon (S.D.B.)
Spesiale Diens-Bataljon [boodskap #123936] Sa, 12 Januarie 2019 10:38
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Spesiale Diens-Bataljon (afgekort S.D.B.) was 'n Suid-Afrikaanse militêre eenheid vir mans tussen 17 en 22 wat op 1 Mei 1933 gestig is. Hoofkwartier op Robertshoogte met afdelings in Durban en Kaapstad. Dit is in die lewe geroep om hulp te verleen aan arm en fisies gestremde seuns. Nou deel van die Staande Mag.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Sperwer
Volgende onderwerp: Spinnekop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:47:16 MGT 2024