Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Spencer-Jones, Sir Harold
Spencer-Jones, Sir Harold [boodskap #123933] Sa, 12 Januarie 2019 10:35
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sir Harold Spencer-Jones was 'n Britse sterrekundige. In 1890 gebore. In 1913 sluit hy aan by die Koninklike Sterrewag in Greenwich. Van 1923 lot 1933 was hy Sy Majesteit se Sterrekundige in die Kaap, en van 1933 tot 1955 Koninklike Sterrekundige in Greenwich. Een van sy prestasies was die akkuraatste bepaling van die afstand van die aarde van die son. In 1960 oorlede.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Spelonken
Volgende onderwerp: Sperrgebiet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:42:33 MGT 2024