Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Spanspek
Spanspek [boodskap #123927] Sa, 12 Januarie 2019 10:22
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Spanspek
Spanspek
Die Spanspek (Melohispanicus) is ’n gewilde vrug met ’n growwe skil. Die naam (Spaanse spek, letterlik) is glo afgelei van die ryk kleur van die vleis. 'n Spanspek weeg van 'n halwe tot sowat 5 kilogram (1,1 tot 11 pond). Vermoedelik deur Lady Smith (Juana María de los Dolores de León Smith), vrou van Sir Harry Smith, na Suid-Afrika gebring.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Spandaukop
Volgende onderwerp: Sparrman, Andreas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:17:44 MGT 2024