Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Soutrivier-Treinramp
Soutrivier-Treinramp [boodskap #123921] Sa, 12 Januarie 2019 10:12
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Soutrivier-Treinramp is 'n ongeluk wat op die elektriese spoorlyn tussen Kaapstad en Simonstad plaasgevind het. Op 9 Junie 1926 het ’n vol trein kort na 5 uur nm. ontspoor en die regop pale van die brug by Soutrivierstasie getref. Die dodesyfer was groot en onder die slagofïers was sir Malcolm Searle, Regter-president van Kaapland. Sien Soutrivier.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Soutrivier
Volgende onderwerp: Soutveld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:09:09 MGT 2024