Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Soutrivier
Soutrivier [boodskap #123920] Sa, 12 Januarie 2019 10:10
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Soutrivier kan na een van die volgende verwys:

1. Rivier wat naby Riebeek Kasteel (naby Malmesbury) ontspring. Vloei deur dié dorp en bereik die see by Tafelbaai. Vandag is die loop wisselvallig.

2. Die naam vir ’n nywerheidsvoorstad van Kaapstad, bekend vir sy spoorweg-werkplaas. Oudste spoorwegaansluiting in Suid-Afrika wat dateer uit 1860. Sien Soutrivier-Treinramp.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Soutpansberg
Volgende onderwerp: Soutrivier-Treinramp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:47:54 MGT 2024