Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Soutpansberg
Soutpansberg [boodskap #123919] Sa, 12 Januarie 2019 10:09
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Soutpansberg is 'n bergreeks in Noord-Transvaal vernoem na die Soutpan wat daar deur die Voortrekkers ontdek is. Die plaaslike stamme het daar hulle vestings behou tot byna aan die einde van die 19de eeu. Die Blouberg is 6,734 voet hoog.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Soutpan
Volgende onderwerp: Soutrivier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:24:49 MGT 2024