Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Soutpan
Soutpan [boodskap #123918] Sa, 12 Januarie 2019 10:07
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Soutpan.
'n Soutpan.
Soutpan kan na een van die volgende verwys:

1. Dorp naby Brandfort, sowat 40 km noordwes van Bloemfontein. Die dorp se pan is een van die grootste in die Vrystaat. Aan die suidekant van die pan is Florisbad, wêreldbekende argeologiese perseel, waar die Florisbadman gevind is. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,424 (209 Blankes).

2. Pan waar sout ontgin word. Sien Sout.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: South-West Africa Company
Volgende onderwerp: Soutpansberg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:02:51 MGT 2024