Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » South African Constabulary
South African Constabulary [boodskap #123912] Sa, 12 Januarie 2019 10:00
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die South African Constabulary was ’n polisiemag bestaande uit oudsoldate wat tydens die Tweede Vryheidsoorlog in 1900 onder bevel van Generaal-majoor Baden-Powell gestig is om die Britse gesag in die vroeëre Boererepublieke te handhaaf. Dit is uiteindelik ingelyf by die Transvaalse Polisie.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: South African College
Volgende onderwerp: South African Corps of Chaplains
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:45:02 MGT 2024