Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Sosatie (Kabab)
Sosatie [boodskap #123908] Sa, 12 Januarie 2019 09:51
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sosaties en mielies op 'n braai.
Sosaties en mielies op 'n braai.
Sosaties of kababs is 'n ou Kaap-Maleise dis wat bestaan uit klein stukkies skaapvleis of varkvleis, gegeur met kerrie en wat op ’n vleis- of sosatiepen, verkieslik oor ’n houtvuur, gerooster word. Die naam is afgelei van die Maleise woord sisate, wat mengelmoes van gemaalde vleis beteken.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Sordwanabaai
Volgende onderwerp: Sout
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:27:45 MGT 2024