Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Songalolo
Songalolo [boodskap #123902] Sa, 12 Januarie 2019 08:01
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Songalolo is 'n Xhosawoord wat "om op te rol" beteken. Dit is 'n algemene naam in Oos-Kaapland vir die Julus terristris, die groot swart duisendpoot.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Sonderwater
Volgende onderwerp: Sonop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:18:22 MGT 2024