Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Sonderwater
Sonderwater [boodskap #123901] Sa, 12 Januarie 2019 08:00
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sonderwater is 'n plaas naby Pretoria waarop ’n groot gedeelte van die Premiermyn geleë is. Gedurende die Tweede Wêreldoorlog gebruik as leëropleidingsentrum en ook as krygsgevangenekamp vir soveel as 80,000 Italianers.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Sondagsrivier
Volgende onderwerp: Songalolo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:23:38 MGT 2024