Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Sondagsrivier
Sondagsrivier [boodskap #123900] Sa, 12 Januarie 2019 07:58
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Sondagsrivier is 'n rivier in die Oos-Kaap. en die vinnigste vloeiende rivier in Suid-Afrika. Dit is waarskynlik vernoem na ’n Boeregesin met die naam, Zondag, wat in die 18de eeu daar naby gewoon het. Ontspring naby die Kompasberg, vloei deur Graaff-Reinet en Jansenville, deur die Suurberg en vloei Algoabaai binne. Belangrikste takrivier is die Groot-Rietrivier. Word hoofsaaklik vir besproeiing gebruik (die Mentz-meer, ens.) naby Kirkwood, Addo, ens. Totale lengte is 480 km (300 myl).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Somkele
Volgende onderwerp: Sonderwater
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:10:54 MGT 2024