Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Somkele
Somkele [boodskap #123899] Sa, 12 Januarie 2019 07:56
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Somkele is 'n dorp in Zoeloeland, vernoem na ’n voormalige opperhoof. Dit het vroeg in die 20ste eeu begin ontwikkel toe ’n steenkoolmyn daar naby geopen en ’n spoorlyn gebou is. Die steenkoolneerslae was egter teleurstellend en die hele skema is laat vaar. Vandag is dit ’n handelsentrum.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Somerville-landgoed
Volgende onderwerp: Sondagsrivier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:49:03 MGT 2024