Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Somerville-landgoed
Somerville-landgoed [boodskap #123898] Sa, 12 Januarie 2019 07:56
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Somerville-landgoed is 'n wildreservaat wat in 1924 in die distrik Winburg aangelê is. Dit beslaan sowat 24,000 acres en het baie soorte bokke. Onder beheer van die provinsiale administrasie.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Somerset-Wes
Volgende onderwerp: Somkele
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:30:46 MGT 2024