Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Somerset-Wes
Somerset-Wes [boodskap #123897] Sa, 12 Januarie 2019 07:55
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Somerset-Wes is 'n dorp in Wes-Kaapland, 31 myl van Kaapstad. In 1822 gestig en vernoem na goewerneur lord Charles Somerset, Dit lê aan die voet van die Hottentots-Hollandberge, omring deur wingerde en vrugteboorde. Baie mense tree daar af, onder andere bekendes uit die buiteland soos die skrywer, H.V. Morton. Sommige van die vroeë geboue bestaan vandag nog. Onder aansporing van Cecil John Rhodes is een van die grootste plofstoffabrieke in die wêreld in 1902 by Firgrove daar naby gestig. Die produseer ook bemestingstowwe en chemikalieë. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 9,520 (5,105 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Somersetstrand
Volgende onderwerp: Somerville-landgoed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:52:14 MGT 2024