Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Somersetstrand (Die Strand)
Somersetstrand [boodskap #123896] Sa, 12 Januarie 2019 07:53
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Somersetstrand is 'n see-oord aan die noordelike kant van Valsbaai. Gewilde vakansie-oord vir Afrikaanssprekendes. Dit is oorspronklik Van Ryneveldsdorp genoem en is aan die begin van die 19de eeu as ’n vissersdorp gestig. Na die ontwikkeling van Somerset-Wes, drie myl daarvandaan, het dit ’n gewilde vakansie-oord geword. Sedert 1897 is dit ’n afsonderlike munisipaliteit, hoewel sy woonbuurte feitlik tot teen Somerset-Wes strek. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 18,244 (8,500 Blankes). Deesdae bekend as ‘Die Strand.’

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Somerset-Oos
Volgende onderwerp: Somerset-Wes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:15:17 MGT 2024