Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Somerset-Oos
Somerset-Oos [boodskap #123895] Sa, 12 Januarie 2019 07:51
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Somerset-Oos is 'n dorp in Oos-Kaapland; gestig in 1825 en vernoem na goewerneur lord Charles Somerset. Dit was herhaaldelik die toneel van Grensoorloë, maar is vandag hoofsaaklik bekend as ’n wol- en boerderysentrum, asook die beroemde skool, die Gill-kollege. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 9,779 (2,314 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Somerset, Lord Charles Henry
Volgende onderwerp: Somersetstrand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:21:02 MGT 2024