Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Somabula
Somabula [boodskap #123893] Sa, 12 Januarie 2019 07:49
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Somabula is 'n dorp tussen Bulawayo en Gwelo in Zimbabwe (Rhodesië). In 1906 is diamante in die Somabula-bos ontdek waar dit ’n aantal jare ontgin is.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Solomon, Sir William Henry
Volgende onderwerp: Somerset, Lord Charles Henry
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:31:57 MGT 2024