Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Solomon, Saul (Junior)
Solomon, Saul (Junior) [boodskap #123891] Sa, 12 Januarie 2019 07:46
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Saul Solomon (Junior) was 'n regter van die Hooggeregshof. In 1875 in Kaapstad gebore. Seun van Saul Solomon. Ontvang sy skoolopleiding aan die Bedford Grammar School in Engeland voordat hy na Oxford gaan. In 1900 word hy toegelaat tot die Kaapse balie, maar verhuis in 1902 na Johannesburg. In 1906 besluit hy om priester te word, en in 1908 is hy georden. Nadat hy ’n tyd lank in ’n Londense agterbuurt gewerk het, keer hy terug na Suid-Afrika waar hy in Johannesburg en Kaapstad werk. In 1916 word hy 'n Katoliek en word weer advokaat aan die Rand. In 1927 word hy regter. Oorlede in 1960.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Solomon, Saul
Volgende onderwerp: Solomon, Sir William Henry
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:14:26 MGT 2024