Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Solly, Mev. Julla Frances
Solly, Mev. Julla Frances [boodskap #123889] Sa, 12 Januarie 2019 07:42
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Mev. Julla Frances Solly was 'n pionier vir vroueregte. In 1862 naby Liverpool gebore. Trou met H.L.V. Solly, ’n myningenieur, saam met wie sy in 1890 na Suid-Afrika kom. Beywer haar vir die verkryging van stemreg vir vroue. Sy was ’n intieme vriendin van Olive Schreiner en was een van die vernaamste persoonlikhede van die Nasionale Vroueraad in Suid-Afrika. Sy het gehelp met die instelling van die Suid-Afrikaanse Botaniese Vereniging en verskeie wetenskaplike liggame. Sy was een van die vyf vroue wat ’n spesiale medalje ontvang het met die Silwer Jubileum van koning George V. Oorlede in 1953.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Solf, Dr. Wilhelm
Volgende onderwerp: Solomon, Saul
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:27:52 MGT 2024