Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Solf, Dr. Wilhelm
Solf, Dr. Wilhelm [boodskap #123888] Sa, 12 Januarie 2019 07:41
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Dr. Wilhelm Solf was 'n Duitse staatsman en koloniale deskundige. Op 5 Oktober 1862 in Berlyn gebore. Hy word in 1911 Minister van Kolonies van die Duitse ryk en het groot invloed uitgeoefen op die vooruitgang van Namibiƫ (Suidwes-Afrika) en Duits-Oos-Afrika. Hy het die amp beklee tot die Vrede van Versailles in 1919. Die volgende jaar is hy aangestel as ambassadeur in Tokio. Oorlede in 1926.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Sokker
Volgende onderwerp: Solly, Mev. Julla Frances
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:10:35 MGT 2024