Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Sofala
Sofala [boodskap #123885] Sa, 12 Januarie 2019 07:14
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sofala is 'n eeue-oue nedersetting in Noord-Mosambiek. In 1505 deur Pedro d’Anhaya, ’n Portugese seevaarder, gestig wat die oorspronklike fort daar opgerig het. Lank voor dit was dit bekend as ’n handelspos vir Oos-Afrika waarvandaan ’n groot slawehandel gedryf is. Milton verwys na Sofala in sy Paradise Lost en dit is deur baie geleerdes vereenselwig met die Ofir waar vandaan die goud vir Salomo se tempel verkry is. Daar was beslis verkeer tussen Sofala en Zimbabwe. Dau’s is daar gebou vir die naturelle.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Soetgras
Volgende onderwerp: Soga, Eerw. Tiyo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:21:22 MGT 2024