Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Soekmekaar
Soekmekaar [boodskap #123883] Sa, 12 Januarie 2019 07:11
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Soekmekaar is 'n dorpie in Noord-Transvaal, gestig in 1916. Volgens tradisie is die naam afgelei van die insident toe die landmeters van mekaar afgedwaal het gedurende mistige weer en toe na mekaar moes soek. Bees- en algemene boerdery word in die omgewing beoefen. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,000 (400 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Sobosobo
Volgende onderwerp: Soetgras
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:13:39 MGT 2024